Kobra
-
- Taschenbuch
- eBook ausgewählt
- Hörbuch
-
Form:Einzelkauf Download
-
Sprache:
16,49 €
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
20.11.2013
Verlag
Human & RousseauSeitenzahl
392 (Printausgabe)
Dateigröße
2045 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780798165051
Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie.
Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke.
Moeilikheid.
Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander.
Groter moeilikheid.
Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red.
Maksimum moeilikheid.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice